NG Weltevreden
Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG Weltevreden toep kragtige funksies op u foon, soos: * Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon * Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede * Ontvang 'n daaglikse skrif..
INFORMATION
- Updated:
- Version:
- 1.0.45
- Size:
- 169.3 MB
- Category:
- Lifestyle
- Required:
- iOS
- Rating:
- Publish:
- 2022-01-27
- Price:
- Free
- Developer:
- Petra Kritzinger
WHAT'S NEW
Cosmetic changes for Calendar and Resource items.
NG Weltevreden App SCREENSHOT
NG Weltevreden App DESCRIPTION
Gebaseer op die Petra Kerk Toep, bring die NG Weltevreden toep kragtige funksies op u foon, soos:
* Stuur dringende gebedsversoeke direk vanaf u slimfoon
* Ontvang gebedsversoeke van ander gemeentelede
* Ontvang ‘n daaglikse skrif vir bemoediging
* Kyk na kerkgeleenthede en voeg dit by u persoonlike kalender
* Stel kerkleiers in kennis van siektes, ondersteuningsversoeke, besoek behoeftes, doopversoeke, dood of enige ander inligting, direk vanaf u slimfoon
* Kry herinneringe oor belangrike gebeure deur middel van slimfoon kennisgewings
* Kyk na gemiste preke op u foon
* Kyk na foto’s van gebeure wat in die bediening plaasgevind het
* Gee maklik terugvoer aan leiers van die kerk
Die lys gaan aan! Kry hierdie inligting nou om op hoogte te bly van alle gebeure en nuus van NG Gemeente Weltevreden!